Mark Purnell
Evangelis en motveringspreker

Verryk jou lewe met die insigte van Mark Purnell
Terug na Mark
se tuisblad


Besoek Stof
se tuisblad
AV Uitgewers
Jou voorste uitgewer

Ontmoet Mark

Mark Purnell nooi jou om saam met hom te reis deur die Evangelisasiewerk en opheffingswerk wat hy doen.

Jy is welkom om hom te bespreek vir 'n inligtingsessie by jou kerk of klub. Laat Mark jou luisteraars eerstehands inlig oor die uitdagings wat 'n gestremde daagliks in 'n bevooroordeelde gemeenskap ervaar.

Klankgrepe wat tot jou hart sal spreek

Mark se stem is al vele male gehoor op die luggolwe. So ook, was hy die tema van vele uitsendings waaraan hyself nie deelgeneem het nie. Hy self, het verskeie oordekings opgeneem, wat ook hieronder ingesluit word. Sit agteroor, kom deel in die klankgrepe, en laat jou gees toe om hierdie pitkos, jou eie te maak.

RSG
2018/09/18
RSG
2018/09/230
Kyknet
2018/12/10
RSG
2019/06/22
RSG
2020/10/05
Leroleng
2020/10/10
Leroleng
2020/10/11
Oordenking
2020/10/12
Oordenking
2020/10/13
Mark praat op Radiokansel
Mark praat oor sy bediening Mark praat oor sy huwelik Mark praat oor Disleksie Mark getuig oor sy lewe Mark getuig oor sy vrou
Mark op Radio Nuwelied

Kontak Mark en sy span:

Mark Purnell:
Tel: 0795142088
Faks: 0866717383
Webwerf: www.markpurnell.sukijaki.co.za
Epos: markpurnell@sukijaki.co.za
Studio: Mackenziestraat 160,
Brooklyn, Pretoria
Posadres: Posbus 36313,
Menlo Park, 0102


soekterme moet nog hier kom