Mark Purnell nooi jou om saam met hom te reis deur die Evangelisasiewerk en opheffingswerk wat hy doen. Reis ook saam met hom deur sy raambesigheid en leer wat hierdie besigheid alles vir jou kan aanbied.